3/4appel sagteware                                           
==================
Vlugbal 2002
============

Hierdie speletjie mag verpsprei word met die volgende voorwaardes:

- Niks aan die files/folders mag verander word nie

- Erkenning moet behoue bly aan David Smit(aka 3/4appel sagteware)

- Niks mag by die program bygevoeg word


3/4appel sagteware sal nie die skuld aanvaar as jou rekenaar breek.

Die speletjie is deur en deur getoets op 'n :Pentium 133mhz;64mb RAM;
Voodoo3 2000 PCI en 'n WEN skerm. As die speletjie nie perfek op u
rekenaar werk nie moet u so 'n rekenaar aanskaf.

Moenie dat hierdie agreement jou afskrik nie en geniet net die game. 
As jy verbeteringe of foute wil uitwys kontak 
David by davidsmit@ananzi.co.za
=============
25 Junie 2002

